|
Gehaktballen In Perziken En Rozijnensaus
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Bestanddele Frikkadelle:
1 Dik sny witbrood sonder korsies -
100 ml Melk -
500 g Maalvleis -
20 ml Asyn -
7 ml Sout -
3 ml Grofgemaalde Swartpeper -
3 ml Gemengde Groen Kruie -
Bestanddele Sous:
1 Ui gekap -
12,5 ml elk van die volgende: Blatjang, Worcestersous, sojosous, tamatiesous en sonneblomolie -
5 ml Mosterdpoeier -
1 Pakkie bruin uie sop -
125 g Gedroogde Perskes ges
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Week brood in melk.
Voeg res van Firkkadelle se bestanddele by en meng liggies met vurk.
Vorm Frikkadelle.
Gooi Blatjang, Worcestersous, sojosous, tamatiesous, sonneblomolie en mosterdpoeier in ′n maatbeker.
Vul die maatbeker tot op 500 ml met water.
Voeg soppoeier by en meng goed.
Voeg perskes by.
Gooi uie in mengsel en kook saam vir 5 minute.
Sit Frikkadelle in oondvaste bak en gooi sous oor die frikkadelle.
Plaas in voorverhitte oond van 180? C.
Bak in oond vir 30 minute.
Voeg nou rosyne by en bak vir ′n verdere 30 minute.
|
|
|